Free People's mission

Jesus Christ is the same yesterday, today and forever. Heb.13.8

Language:

Jubileum-uitgawe - 55 Jare se arbeid in Opdrag van God
Ek groet al die broeders en susters in die wêreld hartlik in die kosbare naam van onse HERE Jesus Christus met Openbaring 1 vers 1:
"Die openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat Hy deur die sending van sy engel aan sy dienskneg Johannes te kenne gegee het".