Ewald Frank
Die William Branham (1909-1965) verskynsel is nie net van uitsonderlike belang nie, maar het ook geen parallel in die hedendaagse wêreld nie. Moet ons nie onsself afvra nie, wat wou God in Sy ewige plan, deur die bediening van hierdie man uitrig?


